Mont Rouge
Beskrywing
The Attic is 'n dubbelverdieping-eenheid het 2 slaapkamers met 'n Franse-tema. Dit het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Daar is 'n kaggel in die leefarea wat lei na 'n veranda met 'n beeldskone uitsig op Rooiberg. Die kombuis is volledig toegerus. Die privaat badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n slaapbank wat slaapplek bied vir 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat tariewe mag wissel tydens die spitsseisoen en vir "spesiale geleenthede". Die tariewe wat geadverteer word, geld vir naweke buite-seisoen. Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n ten volle toegeruste kombuis en groot oopplan-leefarea met 'n kaggel. Daar is 2 slaapkamers. Die 2 badkamers is en suite. Privaat braaigeriewe is beskikbaar. Die stoep het 'n ononderbreke uitsig op die Rooiberge. Gaste kan verskeie doendinge soos warmlugballonvlugte, riviervlotvaarte en voetslaan geniet. Die kothuis is net 5 minute se stap van die middedorp af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat tariewe mag wissel tydens die spitsseisoen en vir "spesiale geleenthede". Die tariewe wat geadverteer word, geld vir naweke buite-seisoen. Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Lavender Room is 'n smaakvol versierde en suite-dubbelkamer met ondervloerse verhitting. Daar is koffie- en teemaakgeriewe beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat tariewe mag wissel tydens die spitsseisoen en vir "spesiale geleenthede". Die tariewe wat geadverteer word, geld vir naweke buite-seisoen. Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie moderne eenslaapkamerkothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dit sluit ook 'n goed toegeruste kombuisie vir jou gerief in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat tariewe mag wissel tydens die spitsseisoen en vir "spesiale geleenthede". Die tariewe wat geadverteer word, geld vir naweke buite-seisoen. Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié moderne eenslaapkamerkothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Dit bied ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf vir jou gerief.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat tariewe mag wissel tydens die spitsseisoen en vir "spesiale geleenthede". Die tariewe wat geadverteer word, geld vir naweke buite-seisoen. Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis. Die leefarea is het 'n kaggel en platskerm-TV. Daar is ook 'n ruim eetkamer beskikbaar. Die eetkamer lei an 'n private braai-area. Die patio bied 'n onbelemmerde uitsig op die Rooiberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let asb. daarop dat tariewe mag wissel tydens die spitsseisoen en vir "spesiale geleenthede". Die tariewe wat geadverteer word, geld vir naweke buite-seisoen. Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 152 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang