Successfully reported

Montagu Country Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annelie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Pragtige tuin, rustige atmosfeer en heerlike kos, waarde vir geld. Baie lekker gebly, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hotel enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We loved Montagu. We had a lovely time. The room was huge and the bed very comfortable. The staff were friendly and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Het baie lekker gebly by hierdie pragtige hotel en sal beslis weer daar tuisgaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Besonders en vol nostalgie! Beslis aanbeveel! Dit was 'n ongelooflik lekker ervaring vir ons as 'n gesin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Ongelooflike diens. Diens puik. Waarde vir geld. Omgewing fantasties. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
P-J
Montagu Country Hotel
Beste Anna Baie dankie, so bly julle het lekker by ons gekuier! Ons sien uit om julle vinnig weer te verwelkom. Groete, P-J Basson

Pierre O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Staff very helpful and friendly, lovely stay. Well received and awesome, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
1 nag
5.0
Apr 2025

A great place to stay in Montagu! Great place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Montagu Country Hotel is tops! Ons het 'n fantastiese 2 nagte verblyf gehad, vanaf ons ingeboek het Dins. middag tot ons uitgeboek het Don. middag. Almal is so gasvry en vriendelik gewees. Ons het dadelik tuis gevoel. Die aandete Dins. aand was fantasties! Ons sal definitief weer kom oorbly in dieselfde eenheid en sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina Roets R
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties skoon, vriendelike, opgeleide mense. Absolutely awesome blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

P-J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27 Bath Street, Corner of Bath and Kohler Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc8368dd52ad11e3ee82183564866f25ab3448246529d29bfec05a8795f397f7aa46e6eb1aa900309f859d21429a94b5330e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense 173 5 1 5 27 Bath Street Corner of Bath and Kohler Street 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.786539758799 20.12167185545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang