Successfully reported
+115

Montagu Country Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27 Bath Street, Corner of Bath and Kohler Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Montagu Country Hotel is 'n Art Deco-juweel wat in 1875 vir die eerste keer sy deure oopgemaak het en is sedertdien liefderik opgeknap en ingerig met Art Deco- en Victoriaanse meubels. Montagu skuil tussen die pragtige Langeberge op Roete 62 en is halfpad tussen die Kaapse Wynlande en die Tuinroete.

Verblyf by hierdie sonderlinge, gesinsvriendelike hotel is beskikbaar in kamers wat in 'n Art Deco of Victoriaanse styl versier is.

Ontbyt en 'n ontspanne middagete is beskikbaar by die Feathers & Flatcaps Coffeeshop en skemerkelkiekroeg of gaste kan 'n aandete by die Charlestons Restaurant geniet. Die sjef gebruik die varsste bestanddele vanaf die Breederiviervallei. Gaste kan ook die plaaslike wynstreek in 'n vintage Cadillac verken of 'n spa-dag by die Montagu Spa geniet. Hier is 'n reeks skoonheids- en ontspanningsbehandelings soos paartjie-masseersessies, naelbehandelings en privaat mineraalbaddens vir 2 beskikbaar.

Gaste kan ook by een van die 2 swembaddens ontspan, die kunsgalery besoek en in die pragtige tuin rondstap.

Die Activity Hub op die perseel kan vir gaste toere reël na Cape Dry, Flying Feet en kan ook trekkerritte op 'n proteaplaas reël. Gaste hoef nie die perseel te verlaat om sulke uitstappies te reël nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annelie G
Gesin met tieners
5.0
Pragtige tuin, rustige atmosfeer en heerlike kos, waarde vir geld. Baie lekker gebly, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hotel enige ...
Sien meer
Okt 2025
Jane L
Saam met lewensmaat
5.0
We loved Montagu. We had a lovely time. The room was huge and the bed very comfortable. The staff were friendly and informative.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Het baie lekker gebly by hierdie pragtige hotel en sal beslis weer daar tuisgaan in die toekoms.
Jul 2025
Riaan B
Gesin met tieners
5.0
Besonders en vol nostalgie! Beslis aanbeveel! Dit was 'n ongelooflik lekker ervaring vir ons as 'n gesin!
Jul 2025
Anna S
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Ongelooflike diens. Diens puik. Waarde vir geld. Omgewing fantasties. Vriendelike diens.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

P-J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 27 Bath Street, Corner of Bath and Kohler Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montagu Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27 Bath Street, Corner of Bath and Kohler Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc8368dd52ad11e3ee82183564866f25ab3448246529d29bfec05a8795f397f7aa46e6eb1aa900309f859d21429a94b5330e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense 173 5 1 5 27 Bath Street Corner of Bath and Kohler Street 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.786539758799 20.12167185545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang