Montagu Country Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Bath Street, Corner of Bath and Kohler Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Montagu Country Hotel is 'n Art Deco-juweel wat sy deure vir die eerste keer in 1875 geopen het en is liefdevol opgeknap met oorspronklike Art Deco en Victoriaanse meubels. Montagu lê tussen die pragtige Langeberge op Roete 62, gerieflik geleë halfpad tussen die Kaapse Wynlande en die Tuinroete.
Verblyf by hierdie gesinsvriendelike, unieke hotel word in individueel versierde Art Deco- of Victoriaanse kamers gebied.
Ontbyt en 'n ontspanne middagete word by die Feathers & Flatcaps Coffeeshop en skemerkelkie-sitkamer aangebied, of jy kan 'n stewige aandete by die Charlestons Restaurant geniet. Die interne sjef produseer maaltye met vars, plaaslike bestanddele uit die vrugbare Breederiviervallei. Gaste kan ook die plaaslike wynstreek verken in 'n vintage Cadillac of 'n dag van bederf by die Montagu-spa waar 'n reeks skoonheids- en ontspanningsterapieë, paartjiemasserings en naelbehandelings, asook 'n privaat mineraal-jacuzzi-bad vir twee beskikbaar is.
Gaste kan ontspan met 'n keuse van twee swembaddens, 'n kunsgalery en pragtige tuine om te verken.
Die aktiwiteitsentrum is die tuiste van drie van Montagu se gewildste aktiwiteitsoperateurs – Cape Dry, Flying Feet en Protea Farm Tractor Trips. Gaste kan hul daaglikse uitstappies en aktiwiteite bespreek of verdere inligting oor die area by die Montagu-Ashton Toerismekantoor inwin sonder om die hotel te verlaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
P-J Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 176
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 27 Bath Street, Corner of Bath and Kohler Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Montagu Country Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Bath Street, Corner of Bath and Kohler Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang