Successfully reported

Montagu Ronda-View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable, clean, peaceful surroundings, good service. This is a true gem. We really enjoyed staying at Ronda-View. Well equipped, clean and well looked after premises. A very memorable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mags M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Delightful garden, exquisite pool, comfortable beds. We absolutely loved Ronda-View. The plunge pool is exquisite and the beds are so comfortable. Amazing shower! And a garden that is beyond beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal vir seker weer by Ronda-View gaan rus. Ongelooflik lekker. Vir natuurliefhebbers 'n moet, vat jou verkyker saam vir die natuur en voëls. Oulike skilpaaie ook. Hier kan 'n mens rus en ontspan! Baie gasvry. Alles skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Rolstoel- en troeteldier-vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Home away from home! What a wonderful place! A lot of thought went into decorating and furnishing this place, to make your stay as comfortable as possible! The Jetmaster is a winner on cold nights and warms up the place nicely. The kitchen is well equipped and I love preparing our meals there. Lovely outside area with braai and plunge pool. We enjoyed watching the birds and tortoises and felt right at home. Everything was super clean and tidy. We will definitely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties! Baie aangename verblyf. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Pragtige, baie ruim en skoon vertrekke met 'n pragtige tuin. Die omgewing is ook baie stil en lekker om daar te stap. Wat my beïndruk het, is dat daar 'n braai toerustinghouer is wat als in het wat jy benodig. Dit ervaar ons selde. Definitief aan te beveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very cosy and comfortable. Felt like home from home. Comfortable, clean and well appointed with a lovely garden and most pleasant plunge pool for hot days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Stil. Veilig. Ruim leefarea/kamer/badkamer. Lieflike stoep. Mooi tuin. Mooi uitsig. Heerlik x 7 nagte. Privaat. Stil. Veilig. Alles gehad wat ek benodig het. Mooi tuin om huis. Hond was baie gelukkig met beweegruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Relaxing. Very nice, quiet and relaxing, easy access. Kids loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rus vir die siel. Wat 'n lieflike plek. Die kaggel in die winter was net wat ons nodig gehad het. Ek het gewoonlik voorstelle wat ek vir die eienaars aanstuur na verblyf, maar vir Ronda View het ek geen gehad nie. Daar is alles wat 'n mens nodig het, hulle het selfs vir ons 'n soetwyn en gemmerkoekies gelos. Ek sal Ronda View vir seker aanbeveel. Ek en my seun het ook die wandelpaadjie deur die berge geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike kuier voor die kaggel gehad. Dis 'n pragtige gerieflike plek om oor te bly en die kaggel was 'n bonus om die koue te verdryf. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam, die plekkie is goed toegerus en jy slaap baie lekker in daai snoesige bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Piet se Pad, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10144318216b2e5ae1be13f8d30e7e98933cb70769e12eb60d1bb3f842ea1c2493d92f17ded8d2ce5d4087f2f78b4bd508c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 99 5 1 5 2 Piet se Pad Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.789053333413 20.106476654106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang