Successfully reported

Montagu Springs

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Small Plettenberg
Selfsorg.
Large Plettenberg
Selfsorg.
Golden Terraces
Selfsorg.
Josmont Heights 1 BED
Selfsorg.
Josmont Heights 2 Bed
Selfsorg.
The Villas
Selfsorg.
Huisreëls

Doen asseblief navraag oor tariewe wanneer verblyfdatums gedurende weeksdae, Sondag tot Donderdag, is.
Wanneer u in 'n Klein of Groot Plettenberg Chalet bespreek, bring asseblief u eie bad- en swemhanddoeke, skottelgoedlappe en skottelgoedseep.
Wanneer u in 'n Golden Terrace- of Josmont Heights Chalet bespreek, bring asseblief u eie swemhanddoeke. Wanneer u in 'n Villa bespreek, bring asseblief u eie swemhanddoeke. Neem kennis dat die Villas, op versoek, daagliks skoongemaak sal word sonder ekstra koste. Maak net seker dat u die ontvangs by aankoms in kennis stel as u hierdie daaglikse diens benodig.

Die verhitte swembad word teen 'n ekstra koste per persoon per dag gehef. Hierdie polsbandjies kan daagliks by die Montagu Springs-kantoor gekoop word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen rolskaats- en skaatsplanke word toegelaat nie. Geen harde musiek of musiekstelsels met luidsprekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 492 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2093 Uitvlucht Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiMjlmNmVlLTY0Y2MtNDU3Yy1iNGE3LTlhMDUwMDIxZGI3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 421 5 1 5 2093 Uitvlucht Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.764711230524 20.118899297195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang