Successfully reported

Montagu Villa 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 7 dae na vertrek terugbetaalbaar indien alles in orde is by die eenheid.
Gaste kan later inklok as hulle vooraf reël.
Bykomende fooie sal gehef word in die geval van enige van die volgende situasies:
- Indien gaste in die eenheid rook
- Indien die skottelgoed nie voor vertrek gewas is nie
- Indien gaste nie die eenheid sluit nie
- Indien gaste nie die sleutels teruggee met vertrek nie
- Indien gaste na die inkloktyd opdaag
- Indien meer gaste as wat bespreek is, die eenheid bewoon
- As daar enige merke of vlekke op die meubels of matte is
- Indien troeteldiere sonder toestemming in die eenhede is
- Enige breekskade of tekortkominge
- Enige oormatige geraas of steurings wat veroorsaak dat die bure kla
- Indien gaste die inhoud van verskillende eenhede meng, bv. eetgerei en breekware ens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 515
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 515
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 515
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb985ac47e46be17c04ee223382f2d7bfa98658c44ba7ea71a161e7285327067833a107f086032004141c4508db935590ee6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 515 per nag (plek vir 6) 2 Montagu Street Beacon Point 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.183996834408 22.15401317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang