Monzi Safari Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L337 Road, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 587 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Monzi Safari Lodge bied selfsorgverblyf in houthuisies en is op 'n lietsjie-plaas 15 km vanaf St Lucia geleë.
Verblyf by Monzi Safari Lodge bestaan uit 4 houthuisies, 1 houthut en 'n drieslaapkamerhuis. Al die eenede is selfsorg met 'n privaat badkamer, leefarea en 'n kombuis met basies toebehore om etes voor te berei.
Elke huisie het lugversorging en spog met 'n privaat dek met 'n plonspoel en braaigeriewe. Monzi Safari Lodge het ook 'n gaste-sitkamer, 'n toerismetoonbank by ontvangs en daar is veilige parkeerplek vir voertuie.
Die lodge is die ideale plek vanwaar die omliggende omgewing en wildreservate verken kan word. Die lodge is sowat 30 minute se ry vanaf die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gwendelyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- L337 Road, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Monzi Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L337 Road, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang