Successfully reported

Monzi Safari Lodge

Houthut
Vanaf
Vanaf R 1 587
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié huisie is 'n houthut met 'n grasdak en het slaapplek vir 'n paartjie. Die houthut beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelbed in die solderarea. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, en ander toebehore. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en lei na 'n sondek buite met 'n privaat lapa, plonspoel en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 587
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n TV met DStv-kanale. Gaste het toegang tot die swembad en braaigeriewe word gebied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-houthuisie
Vanaf
Vanaf R 2 116
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié houthut beskik oor 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer en het lugversorging. Die hoofslaapkamer is met 'n dubbelbed ingeirg en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het direkte toegang tot die en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ander toebehore. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV en dit lei na 'n sondek buite met 'n privaat lapa, plonspoel en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-houthuisie
Vanaf
Vanaf R 3 042
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 3 van hierdie drieslaapkamer-huisies. Elke huisie beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede en derde slaapkamer elkeen 2 enkelbeddens het en 'n badkamer deel. Elke huisie het 'n kombuis met basiese toebehore, 'n sitkamer en 'n privaat sondek met 'n plonspoel en braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-huisie
Vanaf
Vanaf R 3 286
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • 8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie vrystaande eenheid bied gemaklike akkommodasie vir tot 10 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer ingerig is met 2 stapelbeddens, waarvan die onderste beddens dubbelbeddens is en die boonste enkelbeddens, ideaal vir kinders of jonger gaste. Die eerste badkamer is en suite en het 'n bad, stort en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort en toilet het. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende leefarea bied ruim sitplek, 'n TV, WiFi-toegang en ontspanningsgeriewe, insluitend 'n wasmasjien en droër, pooltafel en tennistafel. Buite kan gaste ontspan by die privaat swembadarea, wat braaigeriewe, swembadstoele en buitesitplek insluit, omring deur uitsigte oor die lietsjiebome.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

6

2 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 587
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L337 Road, Monzi, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9d430ffb4913d31513df3a298dbeabf2c76e798fd5ff9a98981bc4bfb81e670333068738ec7d38733f1221a5172e081edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 587 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 L337 Road Monzi 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.43642127674 32.300923168659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang