Successfully reported

Moonlight Manor

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaard Dubbel-suite
Slegs verblyf
Deluxe Dubbel-suite
Slegs verblyf
Superieure Koningingrootte-suite
Slegs verblyf
Deluxe 2-Enkelbedsuite
Slegs verblyf
Selfsorg Gesinsuite (2 volwassenes en 2 kinders)
Slegs verblyf
Huisreëls

'n Boetefooi van R500.00 sal gehef word van enige ongemagtigde gaste wat enige een van ons kamers besoek of oorbly sonder vooraf toestemming of 'n bevestigde bespreking by ons ontvangs.

Troeteldiere kan slegs met vooraf reëlings in spesifieke kamers geakkommodeer word. 'n Troeteldierfooi van R150.00 sal met aankoms van toepassing wees. Alle troeteldiere moet te alle tye aan 'n leiband wees. Geen troeteldiere word toegelaat om op enige gegewe tyd sonder toesig gelaat te word nie.

Alle kinders moet te alle tye tydens hul verblyf (binne en buite) deur 'n volwassene vergesel word. Geen kinders mag sonder toesig gelaat word nie. Kinders moet kalm en gedissiplineerd bly. Geen kinders word in die hoofhuis of op die stoep toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 11 Brinkman Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNjkzMDE0LTViNzEtNDFmZi1hYzA5LTRiYjQwMDEzYTg4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 1) 311 5 1 5 11 Brinkman Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -31.404510833924 23.106851739089
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang