Mopanie's Rus
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Mopanie Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mopanie's Rus is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is met sy eie aparte ingang. Dit is ideaal vir oornagverblyf, sakereisigers en vakansiegangers.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder 16. Die slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank wat ook gebruik kan word om 'n kind te akkommodeer. Daar is 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en stroomplatforms. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel voor die eenheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alida / Darrell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Mopanie Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Mopanie's Rus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Mopanie Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang