Successfully reported
+13

Mopanie's Rus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Mopanie Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mopanie’s Rus is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir oornagverblyf, sake- en ontspanningsreisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind onder 16 jaar en het ook lugversorging. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank waarop 'n kind ook kan slaap. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en stroomdienste. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Veilige parkeerplek op die perseel, voor die eenheid word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sarie L
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, veilig en rustig. Netjies, skoon en waarde vir geld.
Aug 2025
Jacob R
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n lekker oornagverblyf en gerieflik. Ons het lekker gebly al was dit kort. Netjiese en gerieflike verblyf. Hou dit so. Dankie.
Okt 2024
Jolene C
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende verblyf en gasvryheid. Was 'n uitstekende ervaring. Sal beslis Mopanie's Rus weer gebruik.
Jul 2024
Hanlie S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, kan nie vir beter vra nie. Hierdie is die ideale plek om te bly as jy in Kathu moet oorslaap. Baie netjies en goed toegerus. Baie veilige parker...
Sien meer
Apr 2024
Rikus M
Saam met vriende
5.0
Professional service. Very professional communication from the owner, keeping us updated with the arrangements.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alida / Darrell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Mopanie Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mopanie's Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Mopanie Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc986592dedf217a0aff61a7949cd4a2444a63313daa29190f0b4a5f21a24ac87895dfad170d0cff77d1268b8f1fb385862a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 14 Mopanie Straat Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.689772224848 23.045623004436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang