Moreson Manor
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Piet Retief Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moreson Manor is 'n klassieke Victoriaanse gastehuis wat net 5 blokke vanaf die dorpsplein geleë is. Dit is gerestoureer en weerspieël 'n era van koloniale weelde en die ryk geskiedenis van die platteland.
Verblyf word in die West Wing Suite, 'n woonstel met slaapplek vir 4, en 2 slaapkamers gebied. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n swembad in die binnetuin. Intieme konferensiegeriewe is ook op die perseel beskikbaar.
Moreson Manor beklemtoon welstand, ontspanning en bied 'n rustige, huislike ervaring. In die somer word watergimnasiumsessies aangebied.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 37 Piet Retief Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Moreson Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Piet Retief Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang