Morningside Apartment 6B
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 High Level Road, Apartment 6B, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Morningside Apartment 6B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige tuinwoonstel in Groenpunt. Die smaakvol gemeubileerde woonstel is in die tuinarea van die woonstelgebou geleë en beskik oor dubbeldeure om die lig in te laat stroom.
Die knus oopplan-woonstel beskik oor 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n stoofplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel is toegerus met lugversorging vir daardie warm somersdae, en WiFi.
Die gerieflike ligging bied toegang tot restaurante, kroeë en winkels, asook verskeie besienswaardighede in Kaapstad. Besienswaardighede in die area sluit V&A Waterfront, Kaapstad-stadion, CTICC, Groenpuntpark, Seepunt-promenade en Seinheuwel in. Geen veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar nie.
Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe bereik word, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 High Level Road, Apartment 6B, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Morningside Apartment 6B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 High Level Road, Apartment 6B, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang