Successfully reported
+22

Morningside Apartment 6B

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 High Level Road, Apartment 6B, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morningside Apartment 6B bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n rustige tuinwoonstel in Groenpunt. Die woonstel is smaakvol versier en in die tuin van ’n woonstelblok geleë. Die woonstel het dubbeldeure om die natuurlike lig te laat instroom.

Die oopplan-woonstel beskik oor 2 enkelbeddens, ’n badkamer met ’n stort, ’n sitarea en ’n kombuisie. Die kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het ook lugversorging en WiFi.

Die eenheid is naby restaurante, kroeë, winkels en verskeie besienswaardighede, soos die V&A Waterfront, Kaapstadstadion, KIKS, Groenpuntpark, Seepunt Promenade en Seinheuwel. Let daarop dat veilige parkeerplek nie op die perseel beskikbaar is nie.

Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dat dit dalk nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Lugversorging
Verwarmer
Wasmasjien

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adele L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Ons het lekker gebly - was nie baie by die eenheid nie, maar dit het goed vir ons gewerk om 'n plek te hê waar ons kan oorbly. Die gas...
Sien meer
Okt 2025
Gerard O
Besigheidsreis
5.0
Will definitely make it my place of choice. Great location, nice room and great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Michelle L
Saam met vriende
5.0
Perfekte verblyf vir 'n kort kuier in die Kaap. Heerlike verblyf gehad vir 3 nagte! Die woonstel is netjies, goed toegerus, stil, en uitstekend geleë....
Sien meer
Sep 2025
Alida V
5.0
Stil, gemaklik, perfek. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Dit is stil en baie gerieflik.
Mrt 2025
Theresa R
Besigheidsreis
5.0
Goed geleë. Naby Waterfront. Goeie waarde vir geld. Baie goed geleë. Vinnige 1 km stap na die Waterfront, maar let daarop dat dit baie steil is op pad...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1 High Level Road, Apartment 6B, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morningside Apartment 6B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 High Level Road, Apartment 6B, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0133408d0ccb7c77bb998d0f8a711d8bf1cc2ed0bd5199a016c7eccd2a4141378680a1006faa657c31362bda224ac486b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1 High Level Road, Apartment 6B Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 01:00-23:00 10:00 -33.912778894529 18.413161039353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang