Morokolo Safari Lodge
Beskrywing
Morokolo Executive Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ovaal steenbad en 'n dubbelstort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié eenheid spog met 'n privaat binnehof met 'n buitestort en sy eie boma-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders onder 6 jaar word nie toegelaat om aan die volwasse wildritte deel te neem vir hul eie veiligheid nie.
Die bewaringsheffing is nie ingesluit in die pakket wat met vertrek gefaktureer word nie.
Bewaringsheffings R235 per volwassene per nag, R180 per kind onder 12 jaar per nag, geen bewaringsheffing vir kinders onder 6 jaar nie, pensioenarisse R180 per persoon per nag.
Drankies beskikbaar by die lodge is nie ingesluit in die pakket nie.
Alle gaste moet die Noordwes Parkeraad en Black Rhino Wildreservaat vrywaringsvorms teken, insluitend die nakoming van alle reëls en regulasies van die parke, reservate en lodges.
Lughawependeldiens beskikbaar op aanvraag teen R2230 per 3 volwassenes een pad na Johannesburg.
Gaste wat in Morokolo Safari Lodge bespreek het, word versoek om hul eie DStv-slimkaart saam te bring as hulle hul gunsteling kanale wil kyk.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Morokolo Safari Lodge beskik oor 4 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het storte. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders onder 6 jaar word nie toegelaat om aan die volwasse wildritte deel te neem vir hul eie veiligheid nie.
Die bewaringsheffing is nie ingesluit in die pakket wat met vertrek gefaktureer word nie.
Bewaringsheffings R235 per volwassene per nag, R180 per kind onder 12 jaar per nag, geen bewaringsheffing vir kinders onder 6 jaar nie, pensioenarisse R180 per persoon per nag.
Drankies beskikbaar by die lodge is nie ingesluit in die pakket nie.
Alle gaste moet die Noordwes Parkeraad en Black Rhino Wildreservaat vrywaringsvorms teken, insluitend die nakoming van alle reëls en regulasies van die parke, reservate en lodges.
Lughawependeldiens beskikbaar op aanvraag teen R2230 per 3 volwassenes een pad na Johannesburg.
Gaste wat in Morokolo Safari Lodge bespreek het, word versoek om hul eie DStv-slimkaart saam te bring as hulle hul gunsteling kanale wil kyk.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13/19 Black Rhino Reserve, Pilanesberg National Park, Mogwase, 0195, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang