Successfully reported

Mount Canyon Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker gebly - skoon en netjies! Ja, ons het inderdaad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag
5.0
Sep 2025

Puik! Baie lekker gebly. Baie mooi natuurskoon. Alles wat mens benodig en meer. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Ons moes 6h00 ry na ons volgende oornagplek en die gasvrou was al 6h00 reg met ons padkos aangesien ons nie kom bly vir ontbyt nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
Mount Canyon Guest Farm
Marius Dit was so lekker om julle beter te leer ken, julle is enige tyd weer welkom om te kom kuier. Stuur groete aan jou vrou en ouers. Groetnis Rozelle

Jeanette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfek! Mount Canyon Guest Farm het al ons verwagtinge oortref. Stylvol, opvallend skoon en netjies, opstal pragtig. Stilte en natuurskoon treffend. Aandete was hoogtepunt. Ontbyt net so lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ideaal geleë om Fish River Canyon te verken en om die gasvryheid te geniet! Mount Canyon Guest Farm het ongelooflik mooi verblyf, ons was in 'n chalet wat binne die bergwand gebou is met 'n wonderlike uitsig oor die landskap en berge. Abraham het my ook op 'n sonsondergangrit geneem en wat 'n aangename en gasvrye persoon is hy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
Mount Canyon Guest Farm
Hallo Oom Jacques Dit was lekker om julle by Mount Canyon Guest Farm te gehad het, julle was wonderlike gaste. Hoop om julle weer eendag te sien op Mount Canyon Guest Farm. Dankie vir julle gebede vir reën, ons het dit baie nodig. Groetnis Abraham & Rozelle

Rory H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Truly magnificent property. Excellent, what a magnificent setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sielsverrykende ervaring met Namibiese gasvryheid op sy beste! Dit was ons heel eerste keer se verblyf op 'n gasteplaas en ons kon nie vir 'n beter ervaring gevra het nie. Van die afdraai na die plaas, die rigting aanvra by die Canyon Farm Yard, die plaashekke oop- en toe maak, die berg, die warm hartlike ontvangs, die verblyf in die Luiperd Berg chalet, ingenestel teen die rotse, pragtig, skoon en baie netjies, die gehalte beddegoed, die stilte, tot die heerlike etes en geselskap. Die dakstoep om sterretjies te kyk was 'n belewenis! Die sonsondergang uitstappie onvergeetlik. Dankie vir jul vriendelikheid en warm gasvryheid. Dit het soos 'n kuier by familie gevoel. En, ons bid saam met jul vir die reën. Bou daardie Ark!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

A very pleasant surprise. We would have loved to have spent more nights. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
Mount Canyon Guest Farm
Hi Chris So nice to hear that your stay with us was pleasant. Best wishes for you and your family. Kind regards Rozelle

Britné W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekkerste kos, vriendelikste mense, ongelooflike sundowner ervaring. Ongelooflik lekker gebly! Ontbyt en aandete ingesluit by die prys. Die kos was fantasties! Die eienaar en sy vrou gaan werklik uit hul pad om dit 'n onvergeetlike ervaring te maak. Ek sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abraham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31.9 km from D545, Chamaites, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA269e70b332178cb5be4c154956a61aa22b274d03324df69b6c8b6a54866f1e97add2b7be8586a57183bef3836cf972953a8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 31.9 km from D545 Chamaites Karas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.185553875177 18.024752549637
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang