Successfully reported

Mount Everest Guest Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Arendskop
Selfsorg
Mount Everest
Selfsorg
Renoster
Selfsorg
Zebra
Selfsorg
Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël word.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag in die veld of enigsins iewers op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters, deure en krane toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik a.g.v. verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c07dec00e39ec5f5042b645ff1e818612c68b6a3399ef051711da39393ebcafd14dd91b2fd0c6c2da4d7e1803d950c341e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 158 5 1 5 Mount Everest Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.16480557446 29.181969321868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang