Mount Road Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Mount road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mount Road Accommodation bied selfsorgwoonstelle in Gqeberha (Port Elizabeth) net 1 km vanaf Nelson Mandelabaai-stadion en 6 km vanaf Boardwalk Casino, wat dit ideaal maak vir gaste wat naby hierdie besienswaardighede wil wees terwyl hulle die stad verken.
Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle, die eerste woonstel het slaapplek vir tot 8 mense en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het ook koninggrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort wat deur die oorblywende 3 kamers gedeel word.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n rusbank, 'n lessenaar en 'n platskerm-TV, asook gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.
Die tweede woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gaste het toegang tot veilige, gedeelde parkeerplek agter 'n hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 33 Mount road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Mount Road Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Mount road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang