Successfully reported

Mountain Cabin

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leeza E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ontspannend, salig, nie 'n oomblik van verveling. Gemaklike in-teken proses. Die woning het pragtige uitsigte met toegeruste geriewe. Ons was baie tevrede met die ligging aangesien ons loopafstand van winkels en restaurante was. Ons het ook 'n paar keer strand toe gestap, maar het verkies om te ry as ons gegaan het om te swem. Die huisie was lekker stil met 'n gesellige gevoel. Ons was baie dankbaar dat ons ons hondjie kon saamneem. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad en wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
Mountain Cabin
Baie dankie, kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 482
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 482
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 482
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 414 Park Street, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20cdb1f9211f088b5b15f7d2093b55c747fd5662aea3c22dcbe80654ef47838efd1f9474c071fafe853092458ffa06d646bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 482 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 414 Park Street Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.352842145542 18.833678098148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang