Successfully reported

Mountain Canadian Log Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lisa-jean M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantastic accommodation. We had an amazing time! Zifa was fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelvin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker en rustig. Het baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was wonderlik! Mooiste huis en fasiliteite met pragtige uitsig! Dit was wonderlik! Mooiste huis en fasiliteite met pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Loved every minute. It was a peaceful and tranquil getaway. Experienced a bushveld full moon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Naweek wegbreek uit die stad, groot en klein het 'n fees gehad. Dit was 'n heerlike naweek wegbreek saam met die kinders en kleinkinders. Die huis is perfek geleë om van die omliggende besienswaardighede en doendinge te geniet. Maar kuier op die stoep was ook heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit is net rustig, het lekker gerus. Dit was ontsettend baie lekker gewees. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pragtige natuur wegbreek met al die geriewe wat jy by die huis sou gehad het. Pragtige blyplek met alles wat jy nodig het om 'n rustige wegbreek te hê. Baie sterk ingestel op kliëntediens en het jou baie welkom laat voel. Al die aand- en oggendgeluide laat jou voel of jy binne in die wildtuin is en die rustige atmosfeer verseker jou lekker slaap. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oloff V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Puik. Ons het baie baie lekker gebly. Sal weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Brilliant. It was absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig in die bos. Dis 'n goeie opsie naby aan die stad om die rustigheid van die bos te ervaar. Genoeg spasie en goed ingerig. Die gasheer kommunikeer goed en is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 185 Sand Road, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8226d58cfb02335230de359ec79e484a4673fe1659990027986b2eed8ffdbfbf5ed42373f1b39c41ba0aa456357d3f374c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 Plot 185 Sand Road Kalkheuwel 1748 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.831524 27.902074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang