Successfully reported

Mountain Canadian Log Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2025 tot 1 Jun 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat geen partytjies of privaat funksies toegelaat word nie.

Aangesien dit 'n plaas is, sal gaste baie diere sien en hoor: uile, paddas, jakkalse, leeus, hiënas, sebras, visarende en koedoes. Die hane is ook baie vriendelik en dra tot die plaaservaring by.

Let dat daar 'n 1,7 km lange grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die verblyf navraag oor die toestand van die grondpad doen. Die pad is nie vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte geskik nie.

Let asb. op die volgende:
Gaste wat allergies vir diere is, moet alternatiewe verblyf oorweeg.

Daar is 2 plaaskatte, Rose en Thorn, wat in die huis woon.

Daar is ook 2 ou plaashonde, BB en Angel. Angel het swak sig, maar sy ken die plaas goed en beweeg vrylik rond. Moet hulle asb. nie voer nie. Zeefa kan hulle by hom hou indien hulle 'n probleem is, maar BB en Angel is goeie waghonde.

Verder is daar vrylopende hoenders op die perseel. Hulle kom nie in die leefareas nie, maar die haan kraai wel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 185 Sand Road, Kalkheuwel, 1748, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8226d58cfb02335230de359ec79e484a4673fe1659990027986b2eed8ffdbfbf5ed42373f1b39c41ba0aa456357d3f374c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 Plot 185 Sand Road Kalkheuwel 1748 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.831524 27.902074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang