Mountain House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Gaste kan die sleutels by Kalkfontein Guestfarm wat 13 km vanaf Mountain House op dieselfde plaas is, afhaal en inklok. 
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hul bespreek navraag oor die toestand van die pad doen. 
- 'n 4x4- of 4x2-voertuig met hoë grondvryhoogte word benodig om Mountain House te bereik.
- Die huis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak van gas en sonkrag gebruik. 
- Waentjies word nie toegelaat nie. 
- Gaste word aangeraai om hul eie flitse, insek-afweerder en sonroom saam te bring. 
- Gaste moet hul eie handdoeke saambring. 
- 'n Deposito word vir die warmbad vereis. Dit sal 7 dae ná die inspeksie gedoen is terugbetaal word. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 7 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 4 volwassenes, 3 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Kalkfontein Farm, Off the R353, Beaufort West district, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang