Successfully reported

Mountain Pastures Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nelmarie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende verblyf in ongelooflike natuur. Verblyf was smaakvol, pynlik netjies. Dit was 'n juweel wat ons ontdek het. Ons gasheer het ons op die hande gedra en het elke moontlike wens uitgevoer. Dankie vir die ekstra myl wat julle gestap het met ons. Ons het die staproete vreeslik geniet en is jammer ons kon nie langer vertoef nie. Die keurige samestelling van ons verblyf was van hoogstaande gehalte en het alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

A perfect place to visit and so stress free with beautiful hiking trails and so. What a serene place, fantastic and friendly hosts, rooms are stunning and the view is to die for. I will definitely stay there again. Near Uniondale town and what a view of the mountains. Picture perfect place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die bestuurder laat jou welkom voel. Plek is uitstekend. Dankie. Dit was fantasties stil en rustig. Personeel is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandi T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Upmarket farm stay. Clean upmarket units on a peaceful farm. Lots of walks on the farm with game such as eland and zebra curiously watching you. Good gravel road access through picturesque farms and very friendly, attentive hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner V
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Die moeite werd, stil en baie netjies. Baie geniet. Diens was vriendelik en kamers was mooi oorgedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Willem B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Baie rustig en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolla D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Fantasties. Asemrowende uitsig met die vriendelikste diens. Dankie vir uitstekende diens. Ons het soos familie gevoel toe ons daar ry. Niks was vir jou te veel moeite nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beslis 'n plek om na terug te keer! Wat 'n pragtige plek om te rus. 9 km van die naaste teerpad af. Ons was bevoorreg om die kamer in die opstal te kry. 'n Massiewe gesamentlike kombuis met alles wat jy mag nodig hê vir selfsorg, was tot al die gaste se beskikking. 'n Rustige braaiaand, met 'n wyntjie in die hand op die stoep en 'n uitsig oor die dam en die mooi Langkloof, kort jy niks meer nie (behalwe dalk my Yorkie). Die beddens en beddegoed, sowel as die handdoeke, is van baie goeie kwaliteit en silwerskoon. Het seker gemaak dat ons tuis voel en ons na 'n lekker geselsie verseker sy is net 'n WhatsApp ver. Spekvet skape en blesbokke en springbokke en pragtige voëls het alles gekroon. Hierdie is 'n weerbesoekplek. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fourene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Asemrowend. Ongelooflike mooi uitsig. Vriendlike ontvangs en hulpvaardigheid. Die staproete was opwindend. Uitsig vanaf die berg is so mooi. Het 'n paar verskillende wild raak gesien op die plaas. Sal die plekkie weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Hoop Road, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5Yjg3ZWFlLTYwYWMtNGU0OS04YjMxLTZlOWIzNWFmNjA5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 De Hoop Road Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691341482429 23.252265751362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang