Mountain Rest
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 6 km lange grondpad na die verblyf lei, wat slegs met 4x4-voertuie toeganklik is. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Neem kennis dat die eenheid nie elektrisiteit of selfoonontvangs het nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allanvale Farm, Memel, 2970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang