Successfully reported

Mountain View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Nico E
1 nag
5.0
Feb 2025

Sal weer daar bly. Baie lekker. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Vriendelikste diens en lekker ontbyt. Waarde vir geld, lekker rustige atmosfeer. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Sal weer hier bly! Het baie lekker gebly. Het laat aand ingeklok en is steeds baie vriendelik ontmoet. Diens was uitstekend. Ontbyt was ook uit die boonste rakke. Alles was netjies en skoon. As ek moes fout vind: ons het in een van die kleiner kamers geslaap, so sal dalk volgende keer in 'n groter kamer bespreek sodat daar 'n tafeltjie kan wees om by te werk aangesien dit al is wat klein kamers kort. Maar dit was ons keuse om 'n klein kamer te bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Netjies, skoon, puik diens. Waarde vir geld, goeie vriendelike diens, ruim kamers, warm beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ria E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Rustig, gemaklik, skoon en netjies, goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Renita L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2025

Teleurgesteld in gastehuis. Die plek kort instandhouding en algemene netheid moet opgeskerp word. Die gastehuis het potensiaal, maar lyk oud en afgeleef. Ons bed se basis oortrekstel was baie vuil en na ek daarop gewys het, het hy vir ons 'n ander kamer gegee.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Pina
Mountain View Guest House
Goeie dag Renita Ek is baie jammer dat jou verblyf by ons nie goed was nie. Ons vra groot omverskoning en hoop jy kan dit aanvaar. Ek het dit onder Steven se aandag gebring; hy beweer dat die hoek van die oortreksel afgegaan was en hy dit nie dadelik gesien het nie totdat jy dit aan hom uitgewys het. Daarom het hy toe aangebied om jou 'n ander kamer te gee om te probeer vergoed op sy manier. Ons vra groot omverskoning; nogmaals baie jammer vir die ongerief. Jy kan my gerus skakel as daar nog iets is waaraan ons kan aandag gee. Groete Magda

Paul C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Very good. Very good, friendly, good service, location and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Len E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Gasvrye diens. Net buite die dorp met stilte en 'n rustige atmosfeer. Uitsonderlike uitsig oor grasvlaktes en die Endumeni-berg. Die hoofpad naby se geraas pla baie min. Kamers is goed toegerus vir 'n lekker warm slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, uitstekend. Baie dankie, ons het regtig baie lekker gebly. Die kamer is skoon en netjies, ontvangs was van hoogstaande gehalte. Die ontbyt was uitstekend! Ons sal weer van die gastehuis gebruik maak in die toekoms. Ons sal hulle aanbeveel vir ons vriende. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lieflike plek, heerlike ontbyt en vriendelike diens. Was in Glencoe vir manlief se skool reünie, so het nie tyd gehad om omgewing te verken nie, maar het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C55, By-Pass Road (R602), Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOGM4ZTkwLTI0YjMtNDQ4ZS1hMzA0LWFhNmM1OGMxNDFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 C55, By-Pass Road (R602) Glencoe 2930 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.170468 30.181825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang