Mountain View Loft
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Bloem Street, West Side Studios, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain View Loft is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die stadskom van Kaapstad. Dit is 'n fantastiese keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusstad.
Die oopplan-loftwoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is gemeubileer met 'n eetkamertafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan uitsigte oor Tafelberg en die omliggende gebied geniet vanaf die groot vensters in die eenheid. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase. Plaaslike besienswaardighede soos die V & A Waterfront is ongeveer 3 km weg, die Tafelberg-kabelkar is ongeveer 4 km weg, en die Lions Head-staproete is ongeveer 3,5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cape Eazi Stayz Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 46
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 45 Bloem Street, West Side Studios, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Bloem Street, West Side Studios, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang