Successfully reported

Mountain View Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 25% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Pensioenaris-aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Chalets 1 - 8
Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Wees te alle tye bedagsaam teenoor ander gaste op die perseel.

Let dat harde musiek, vuil taal of dronkgedrag nie verdra word nie.

Rook word nie in die chalets toegelaat nie.

Strooi van papiere, sigaretstompies, bottels, ens. is streng verbode.

Vierwielmotorfietse of motorfietse word nie toegelaat nie, behalwe op sleepwaens of met toestemming.

Dagbesoekers word nie toegelaat nie.

Geen elektriese verwarmers word gedurende die winter toegelaat nie, gasverwarmers word op eie koste toegelaat.

Braaivleisvure mag nie onbewaak gelaat word nie. Geen vure mag op enige ander plek gemaak word behalwe in die aangewese areas en boma nie.

Geen kinders onder die ouderdom van 10 word naby die swembad toegelaat nie, tensy hulle onder volwasse toesig is. Gebruik behoorlike swemuitrusting. Geen bottels, glase, kos of rook word in die swembad toegelaat nie.

Trampolien-gebruik op eie risiko, geen volwassenes, geen skoene en nie meer as 1 kind wat op 'n slag spring nie. Geen saamsit as 'n groep op die trampolien nie. Moet asb. nie rook terwyl jy op die trampolien is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Portion 20 Avontuur, Off the R38, Badplaas, 1190, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZjk1MDhhLWYwZTMtNDk4MC1iNjIyLTlmZDdhNDZlZjcyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Portion 20 Avontuur Off the R38 1190 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.940277777778 30.519166666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang