Mountain View Room
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: 405 Kort Street, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain View Room is op die eienaars se perseel in die skilderagtige kusdorpie Pringlebaai, wat aan die voet van die Hangklipberg is en deel van die Kogelberg-biosfeerreservaat vorm. Dit spog met wit sandstrande en 'n oorvloed pragtige fauna en flora.
Hierdie oopplan-slaapkamer grens aan die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n aparte ingang en 'n klein, omheinde tuin wat geskik is vir klein of medium honde.
Die kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n bad in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n tweeplaatgasstoof en 'n kombuiswasbak.
Parkeerplek is op straat beskikbaar. Ander geriewe sluit WiFi, Netflix en 'n braai met 'n rooster in.
Besoekers aan Pringlebaai kanswem, aan watersport deelneem, snorkel rondom die vele rotspoele, duik of die Brodie Link- en Hangklip-staproetes aanpak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 405 Kort Street, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain View Room het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: 405 Kort Street, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang