Mozart Close
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R899 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mozart Close is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Durbanville, Kaapstad geleë is. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 volwassenes in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die oopplan-leefarea, -eetkamer en -kombuis is ingerig met gemaklike sitplek en lei na 'n tuinarea.
Gaste het toegang tot parkeerplek op straat in die doodloopstraat. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Endri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Mozart Close het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang