Mozart Close
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R899 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mozart Close is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Durbanville, Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n klein yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis het gemaklike sitplek en dit lei na 'n tuin.
Gaste het toegang tot parkeerplek in die doodloopstraat. Die woonstel is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Endri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Mozart Close het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang