Successfully reported

Mrs Catherines Self-Catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Linda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Charming apartment, great location and perfect hosts. Apartment is well located, near restaurants and shopping. Bright and spotlessly clean, stocked with everything you may need for your stay. Easily sleeps four. Hosts communicate well and are beyond helpful. We highly recommend the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker area, mooi, uit die gewoel, naby baie Smart Spar. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Goed ingericht, netjies en goed geleë. Dit was ideaal vir ons geselskap en ons was tevrede. 'n Verwarmer sal meer gesellig en behaaglik wees vir die koue winteraande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cathleen
Mrs Catherines Self-Catering Apartment
Hello Martie Baie dankie vir jou terugvoer. Die woonstel is wel ingerig met 'n vermarker, ons bere dit is in sy verpakking in die hoof slaapkamer se kas. So jammer hieroor, ons het nie besef jy het dit nie gesien nie.

Cindy C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2025

Hosts accommodating and friendly. Comfortable, accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrick S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lekker tydjie in George. Het die tydjie baie geniet en dit was lekker dat die kinders plek gehad het vir speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker - fantastiese mense - pragtige plek. Ons het as gesin gereis vir besigheid/plesier en het inderhaas ander blyplek nodig gehad, want die Booking. com-plek het deur die mat geval - heerlik gebly - dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Rustig en familievriendelik. Vriendelike gashere. Ongesteurd. Perfek vir ons doeleiendes om George te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geordie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Great place. Ticks all the boxes. Well situated and well furnished. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helanie W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Veilig en netjies. Baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johansie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Fantasties! Ons was baie tevrede met die netheid en uitleg van die eenheid! Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar, selfs die suiker wat ek vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 330
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 330
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Pine Road, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2612400381b3e1d3eaff3e0c689634e77dd1fa03e598583f2eff0a64fbad0190a33316c19633698ecb01b89da3c69b55916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 330 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 32 Pine Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.955985 22.432378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang