Successfully reported

Mt Bijoux

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Samantha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolutely wonderful stay! Please do not walk but run to book this beautiful bed and breakfast property. It's safe, clean, right by the beach, food is excellent and the hospitality is 10/10!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties! Fantastiese vriendelike mense wat graag help. Baie goed geleë naby al die nodige plekke wat besoek kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om u weer te sien binnekort!

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Thank you for bringing it to our attention, we will look into that. Thank you for the review, we appreciate it.

Charles William K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

‘n Wonderlike wegbreek-ervaring. Gerieflike verblyf. Uitstekende ligging. Smaaklike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die resensie, waardeer. Hoop om u weer te sien.

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Asemrowend en rustig. Dunes slaapplek is so gerieflik en pragtig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die pragtige woorde, word opreg waardeer.

Tobie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie lekker ontspanne kuier gewees. Clara is 'n uitstekende gasvrou en doen baie moeite om ons gelukkig te hou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Goeie more Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop om jul weer te sien, al is dit net vir 'n kuiertjie.

Michellé F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beste verblyf wat al bespreek is. Beslis van die beste gastehuise wat al besoek is. Besonders vriendelik, ligging is perfek, gasvrou stap die ekstra myl en die ontbyt met die see-uitsig is iets om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop om u gou weer te sien.

Danie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Netjies. Skoon en veilig en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die lieflike resensie. Hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.

Arina J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Baie netjiese gastehuis wat aan al my vereistes voldoen het. Die gasvrou het moeite gedoen om vooraf kontak te maak en aankoms te bevestig. Ten spyte van 'n lang vertraging a.g.v. van die weer, het sy aangepas en my vriendelik en professioneel ontvang. Ek beveel die gastehuis met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die lieflike resensie, word opreg waardeer. Hoop om u vinnig weer te sien.

Marlene O
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Vriendelik en professioneel. Baie lekker gebly. Kamer is groot en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop om u weer te sien in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

CLARA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdskR7ibDVMcF7ZFtah2TLavCVaMrLjHUEmXk9txthQEd6Ygks?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 4 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802549 18.461863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang