Successfully reported
+45

Muranti Wedding and Conference Venue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Goedgevonden 356 Portion 2, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Muranti Wedding and Conference Venue bied gerieflike oornagverblyf wat 20 km vanaf Klerksdorp geleë is en ideaal vir sakereisigers, ontspanningsreisigers of trougaste is.

Hierdie verblyf bied verblyf in 7 pragtig ingerigte kamers met privaat ingange. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Al die kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe en sommige het sitareas. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anel S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Vriendelike diens en baie behulpsaam. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar boek. Uit hul pad gegaan om ons te help om 'n dokt...
Sien meer
Okt 2025
Elna W
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike, skoon en netjiese verblyf. Muranti se "ontbyt-wafels" is 'n wenner! Verblyf was gerieflik, skoon en netjies. Die ontbyt was ook heerlik. A...
Sien meer
Sep 2025
Kyle V
5.0
Excellent. It was really great. I would definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sunè R
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, veilig, tuis en rustig met ’n egte plaasgevoel. Ons het baie lekker gebly – die mense is vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Daa...
Sien meer
Sep 2025
Ruan S
Besigheidsreis
5.0
Deeglik, netjies en baie behulpsaam. Baie vriendelike diens en gasheer, eienaar en sy vrou onderskeidelik baie bedagsaam en sal vir seker weer gebruik...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna-Zel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm Goedgevonden 356 Portion 2, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Muranti Wedding and Conference Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Goedgevonden 356 Portion 2, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7236de872b25f3c8380a5678669d3327ad96be695baea696a43aeb8ffea50d063ebeb6afde5f48b3515def99915db8f6e70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Farm Goedgevonden 356 Portion 2 Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.662898596052 26.765332412124
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang