Successfully reported

Muranti Wedding and Conference Venue

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Vriendelike diens en baie behulpsaam. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar boek. Uit hul pad gegaan om ons te help om 'n dokter en medisyne te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Gerieflike, skoon en netjiese verblyf. Muranti se "ontbyt-wafels" is 'n wenner! Verblyf was gerieflik, skoon en netjies. Die ontbyt was ook heerlik. Anna-Zel het ons vriendelik ontvang en vir seker gemaak alles is reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle V
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Excellent. It was really great. I would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunè R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelik, veilig, tuis en rustig met ’n egte plaasgevoel. Ons het baie lekker gebly – die mense is vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Daar is veilige parkering en jy kry jou eie sleutel sodat jy kan kom en gaan soos jy wil. Die rustigheid en egte plaasgevoel was vir ons die beste deel van die ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Deeglik, netjies en baie behulpsaam. Baie vriendelike diens en gasheer, eienaar en sy vrou onderskeidelik baie bedagsaam en sal vir seker weer gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Perfect. The stay was nice and the host was friendly and made sure we felt welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie W
1 nag
4.8
Sep 2025

Great stay. I'll visit again. Loved the short stay, 15 minutes out of town. Nice and quiet. Room was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful and comfortable. Beautiful and comfortable rooms! The hosts were friendly and accommodating! Will be there again for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna-Zel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Goedgevonden 356 Portion 2, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7236de872b25f3c8380a5678669d3327ad96be695baea696a43aeb8ffea50d063ebeb6afde5f48b3515def99915db8f6e70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Farm Goedgevonden 356 Portion 2 Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.662898596052 26.765332412124
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang