Successfully reported

Mykonos

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eienaars sal verantwoordelik wees vir die aansteek van die donkie vir warm water, indien gaste dit versoek.
220Volt krag word verskaf deur sonpanele en 'n omsetter. Daar is 'n flitslig en battery-aangedrewe-ligte in die huis.
Gaste moet asb. die kragopwekker spaarsamig gebruik.
Die eienaars het plaaswater wat drinkbaar is, maar gaste is ook welkom om gebottelde water saam te bring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lamont Farm 393, Johnsons Post, 31 km from Mossel Bay, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200b8947f60b80175b95f843ac2976d3b179d5bb3f0d5d3927430979436640259a77dc57ea0aa6c14028dc95fd57f700f3be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Lamont Farm 393 Johnsons Post 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.302009047305 21.847072905181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang