Successfully reported
+14

Myrtle

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Myrtle Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Myrtle is in die idilliese kusdorpie Jeffreysbaai geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat perfek is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.

Hierdie lieflike eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitkarea het 'n gemaklike rusbank, koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n buite-kuierarea met 'n braai-area. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir gaste wat die omliggende wil verken, is winkels, visvang en restaurante naby.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hester C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf! Lekker gerus! Netjies, skoon. Het alles wat jou hart begeer!
Sep 2025
Steven R
Saam met vriende
5.0
Baie oulike plekkie. Plek was baie oulik, skoon, mooi en veilig gewees. Sal vir seker weer by Myrtle bespreek vir volgende jaar se Trans Baviaans.
Aug 2025
Stephen C
Gesin met tieners
5.0
Very enjoyable. We thoroughly enjoyed our stay, the location was perfect and the accommodation was exactly what we wanted. Myrtle was w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jamie-leigh K
Saam met vriende
5.0
Clean, neat and comfortable. We were greeted by the friendly family who stay on the property and had a very pleasant experience. It is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Christina V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker vakansie gehou en sal weer gaan. Vreeslik lekker gebly. Die gasvryheid van die eienaars het ons welkom laat voel. Wil graag voorstel dat d...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Selome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Myrtle Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Myrtle het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Myrtle Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ecd2d2946c23971163eb6384b9eea5fcc250aa972ec4fbab4e5261b1aa67b329f4f7854062b0596eaef10c394e846c4472d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 3 Myrtle Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -34.038873662906 24.92510749025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang