Myrtle Grove
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Cow Girl Farm, Glentana, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Myrtle Grove bied 'n rustige toevlugsoord op 'n skilderagtige plaas wat 15 km vanaf die dorpie George geleë is en binne maklike bereik van kusdorpe soos Glentana, Hartenbos en Mosselbaai. Hierdie streek is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Verblyf word verskaf in 'n keuse van die plaashuis of die kampplek. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.
Die kampterrein bestaan uit 15 staanplekke en het gemeenskaplike ablusiegeriewe wat toegerus is met storte en toilette.
Gaste kan uitsien na visvang, voëlkyk, bootry, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholfspeel en valskermsweef in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Main Road, Cow Girl Farm, Glentana, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Myrtle Grove het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Cow Girl Farm, Glentana, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang