Mystic Mountain Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die gastehuiseienaar, bestuurder of personeel is nie verantwoordelik of aanspreeklik vir enige verlies of skade van/aan die gas se eiendom of die gas self terwyl hulle in die gastehuis bly nie.
Die gas erken dat hy/sy voor aankoms die toestand van die geriewe nagegaan/bestudeer het en seker gemaak het dat dit aan sy/haar behoeftes voldoen. Rapporteer asseblief enige breekskade.
Die gas se rekening moet volledig betaal wees voor hulle by die gastehuis inklok. Alle bankfooie en heffings moet deur die gas betaal word en kom op die gas se eie rekening. Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie. Respekteer asseblief die bure. Rook is ook verbode in die gastehuis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 418 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang