Successfully reported
+17

Mzingazi Waterfront

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Bridgetown Road, 36 Mzingazi Waterfront Village, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mzingazi Waterfront is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n kompleks in Richardsbaai en bied verblyf met asemrowende uitsigte oor die seiljagklub.

Die grondverdiepingwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar en het 'n oopplan-uitleg. Dit beskik oor 'n slaaparea met lugversorging en 'n leefarea met 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n kombuishoekie, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is sook 'n TV met Openview en gaste kan die pragtige uitsig oor die seiljagklub en skibootklub vanaf die woonstel bewonder. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en bied toegang tot 'n privaat strand.

Dit is naby plaaslike restaurante en slegs 260 m vanaf die privaat strand. Dít maak Mzingazi Waterfront die perfekte verblyfopsie vir diegene wat op soek is na 'n ideale strandwegbreek.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cherise E
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly. Ons was net baie min daar. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2025
Leigh R
Gesin met tieners
5.0
Really enjoyed my stay there even though it was for one day. Lovely, peaceful with an awesome view of the waterfront.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Cherisse P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and pure fun. It was an amazing stay. The unit is clean, and the view of the yachts is priceless. Very safe and close to all a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Fred V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik gewees omdat ek my boot ook in die water kon los voor die blyplek. Baie lekker gebly, dankie.
Jul 2025
Yvonne S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte ligging. Die woonstel is pragtig. Dit is by die swembad en water. Geen trappe om op te klim nie. Dis reg 'n juweel in Richardsbaai. Pragtig e...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 42 Bridgetown Road, 36 Mzingazi Waterfront Village, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mzingazi Waterfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Bridgetown Road, 36 Mzingazi Waterfront Village, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9b11bd0940bfcda4189d63d4434f086f127b298fd4ee60366fee01c5657015cf97caf68a23a1030d917ba373f5e84325f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 42 Bridgetown Road 36 Mzingazi Waterfront Village 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.79245864135 32.081708873819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang