Nagenoeg
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Nagenoeg bied lieflike, ontspannende Karoo-verblyf in Nieu-Bethesda en is ideaal vir 'n groep of 'n gesin van 6.
Die huis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elektriese komberse is beskikbaar vir die koue wintermaande. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en etenstafel. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n kaggel.
Buite is braaigeriewe en 'n ruim tuin waar die kinders kan speel. Die eiendom is egter nie omhein nie en is dus nie geskik vir troeteldiere nie.
Nagenoeg is sentraal geleë, net 'n paar tree vanaf die Waenhuis, die bekende trou- en onthaal-venue. Doendinge in die area sluit voetslaan, swem in die rivier en besoeke aan die Kitching Fossielverkenningsentrum, die Kunssentrum en die Uilhuis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Nagenoeg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martin Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang