Successfully reported
+18

NaguiltjieKloof Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Roodegrond Boerdery, Off the R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

NaguiltjieKloof Akkommodasie is 'n enkel, rustieke selfsorg-eenheid op 'n werkende sitrus- en aartappelplaas, net 8 km vanaf Patensie.

Geleë tussen die bome, het die kothuis 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank, sowel as 1 enkelbed, is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaat-gasstoof, sowel as 'n Dover-stoof vir die kouer dae en nagte.

Die braai-area is buite beskikbaar, en in die reënseisoen vloei die rivier naby. Let asseblief daarop dat daar geen selfoonontvangs is nie, en gaste moet 'n bakkie of SUV gebruik om die kothuis te bereik (3,3 km grondpad). Hout is teen 'n bykomende koste beskikbaar.

Die plaas bied verskeie staproetes met pragtige uitsigte, sowel as bergfietsroetes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marlindie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Roodegrond Boerdery, Off the R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink NaguiltjieKloof Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Roodegrond Boerdery, Off the R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YTFkNjM5LTM1NTctNGYxMS04YmY3LWE1OTQ0ZWI3MDJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 7 mense 23 5 1 5 Farm Roodegrond Boerdery Off the R331 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.725533372705 24.753566687172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang