Successfully reported
+19

Nakambale Adventure Lodge

Tentekamp
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 km north of Ondangwa, Ondangwa, Oshana
  • Vanaf R1 128 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nakambale Adventure Lodge is 'n spesiale en buitengewone lodge wat in Ondwangwa geleë is met 'n ryk geskiedenis wat uit die 1880's dateer. Die lodge word omring deur dorpshuise, palmbome en landerye wat dit 'n ideale plek maak vir 'n voorsmakie van outentieke Oshiwambo-kultuur.

Verblyf is beskikbaar in 20 luukse tente en 5 glanskampeenhede. Die luukse tente het slaapplek vir 2 gaste en het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tente het lugversorging en 'n sitarea. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Die glanskamp-suites het slaapplek vir 2 gaste en het elk 2 enkelbeddens. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke met 'n stort, toilet en wasbak.

Boonop bied die verblyf toegang tot gemeenskaplike areas wat 'n lapa insluit wat as hoofeetarea gebruik word. Daar is ook braaigeriewe en 'n swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook addisionele kampeerplekke op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ulrike Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 40 km north of Ondangwa, Ondangwa, Oshana
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 128
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 128
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 128
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 km north of Ondangwa, Ondangwa, Oshana
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd55e2cfe9cc79e70cdffbc035ebd5176b741d05c43367a826e7d5bcaa5e012e0a3b4968680766aae4165891f639e717ced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 128 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 40 km north of Ondangwa Ondangwa Oshana 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.984809360956 16.023084215423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang