Natspat Unit 2
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Natspat Unit 2, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Natspat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid wat in 'n veilige kompleks geleë is. Die eenheid het pragtige uitsigte oor die see en is stapafstand van Margate en Uvongo-strand af. Die eenheid is nuut opgeknap en het 'n lieflike stoep met 'n ingeboude braai, tafel en stoele waar jy kan terugsit en ontspan terwyl jy na die verbygaande walvisse en dolfyne kyk.
Dié selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer met 'n skuifdeur na die stoep het 'n dubbelbed met en suite-stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbedslaapbank in die sitkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, hoekbad en toilet. 'n Eenplaatgasstoof met ketel en ligte is beskikbaar tydens beurtkrag. Linne word voorsien, maar bring asseblief jou eie handdoeke, strandhanddoeke en vadoeke saam.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n oopplan-ten volle toegeruste kombuis, 'n eet- en sitarea in wat oopmaak met skuifdeure na die stoep en 'n TV met DStv.
Die eenheid is ook toegerus met 2 onderdakparkeerareas en 'n swembad in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Linky Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 111
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Natspat Unit 2, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Natspat Unit 2 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Natspat Unit 2, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang