Natspat Unit 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Inkloktyd is streng 14:00 en uitkloktyd is om 09:00. 'n Bykomende koste is van toepassing vir vroeë aankoms of laat vertrek.
Gaste moet 'n streng geen geraasbeleid nakom en die bure en personeel te alle tye respekteer.
Met vertrek moet gaste verseker dat die eenheid in dieselfde toestand gelaat word as wat dit met aankoms gevind is. 'n Skoonmaakfooi sal gehef word indien die eenheid addisionele aandag benodig.
'n Breekskade- en skadedeposito word voor aankoms vereis. Indien die koste van enige skade die deposito oorskry, sal die bykomende bedrag aan die gas gefaktureer word.
Enige probleme of kwessies moet binne 24 uur na aankoms aangemeld word.
Eenhede word streng volgens die aantal gaste wat tydens die bespreking verklaar is, verhuur. Enige bykomende gaste sal nie aanvaar word nie of sal 'n koste per persoon per nag aangaan, wat ten volle voor toegang betaalbaar is.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Natspat Unit 2, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang