Successfully reported
+30

Natspat Unit 2

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Natspat Unit 2, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Natspat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die see en dis stapafstand van die Margate- en Uvongo-strand af. Hierdie eenheid is onlangs opgeknap en het 'n lieflike stoep met 'n ingeboude braai, tafel en stoele. Hier kan jy rustig sit terwyl jy kyk hoe walvisse en dolfyne verby swem.

Hierdie selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers, en kan 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die hoofslaapkamer se skuifdeur lei na die stoep, en dit het 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die tweede badkamer het 'n bad en toilet. Daar is 'n enkelplaatgasstoof met 'n ketel en ligte tydens beurtkrag beskikbaar. Linne word voorsien, maar bring jou eie handdoeke, strandhanddoeke en vadoeke.

Daar is ook 'n TV met DStv, 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea en 'n sitarea wat op die stoep oopmaak.

Die eenheid het 2 onderdakparkeerplekke en daar is 'n swembad in die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johannes E
Besigheidsreis
5.0
Rustig maar tog naby aan alle winkels. Ja, dankie. Dit was 'n aangename blyplek weg van die huis. Sou net graag WiFi beskikbaar wou hê.
Aug 2025
Rita V
Saam met lewensmaat
5.0
Voorwaar fantasties. Wonderlike akkommodasie, vriendelike en flinke diens en die eienaars sowaar juwele van mense. Pragtige wonderskoon plekkie, ons h...
Sien meer
Mei 2025
Shane R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Mooiste uitsig. Netjiese, veilige en skoon blyplek, met baie goeie gasvryheid. Sal definitief aanbeveel.
Jan 2025
Patricia N
Gesin met klein kinders
5.0
Heavenly, serene. A home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
San-marie G
Saam met lewensmaat
5.0
Bitterlik lekker. Baie lekker, sal dit met liefde aanbeveel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 111

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Natspat Unit 2, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Natspat Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Natspat Unit 2, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH65S2B8W260QJg54zwX21oXmk5tYdKvX7567zoTHmgqHMAdAm3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 Natspat Unit 2 Lilliecrona Boulevard 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.850939143238 30.385707914829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang