Successfully reported
+89

@ Nature Luxury Self Catering Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C20 E, Claremont, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@Nature Luxury Self Catering Cottages is in die De Kaap-vallei geleë, 12 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se middestad. Die bewarea word deur bosveld, voëllewe en wild omring.

Die verblyf by @ Nature Luxury Self Catering Cottages bestaan uit 6 luukse selfsorg-eenhede wat ideaal is vir paartjies, gesinne vakansiegangers en sakereisigers. Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n sitarea met 'n TV en 'n braai-area (patio) met n lieflike uitsig.

Die voëllewe is volop en is oral in die reservaat te siene. Daar is verskeie wildspesies op die perseel, soos waterbokke, blouwildebeeste ens.

Doendinge sluit draf of stap op die gemerkte staproetes tussen die inheemse bome in die bos in, of jy kan net ontspan en die rus en vrede geniet. Daar is 'n lapa en swembad met 'n panoramiese-uitsig. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gideon V
5.0
Wonderlike verblyf en 1 van die beste beddens waarin ek al geslaap het. Wonderlike verblyf, net jammer ek het so min tyd daar spandeer. Ek sal definit...
Sien meer
Okt 2025
Rochelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Peaceful and amazing at the same time. Would highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Eugenie D
Gesin met klein kinders
5.0
Lafenis vir die siel! Pragtige plek. Ongelooflike mooi uitsig en so rustig!
Sep 2025
Marthinus P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Dit was heerlik en stil.
Sep 2025
Grietjie V
Saam met vriende
5.0
Rus vir jou siel. Ongelooflike natuurskoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot C20 E, Claremont, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink @ Nature Luxury Self Catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C20 E, Claremont, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq2Dg1JWWliAQQMw62YT7apXPic6QZl9DZMeJzGQzIrGWc81drt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Plot C20 E Claremont 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.576058736419 31.013543307782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang