Successfully reported

@ Nature Luxury Self Catering Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gideon V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Wonderlike verblyf en 1 van die beste beddens waarin ek al geslaap het. Wonderlike verblyf, net jammer ek het so min tyd daar spandeer. Ek sal definitief weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. Peaceful and amazing at the same time. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lafenis vir die siel! Pragtige plek. Ongelooflike mooi uitsig en so rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustig. Dit was heerlik en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grietjie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rus vir jou siel. Ongelooflike natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpendulo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Relaxing. We had a beautiful time at the place. The beds are comfortable, the place is clean and the location is very relaxing. In as much as we were lodging there to attend the MMC, the place offered us a great opportunity to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpendulo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Relaxing. The place was a home away from home. It is clean and refreshing, and we are definitely coming back for next year's MMC. We are forever grateful to have been hosted there; we had tranquillity and were rejuvenated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese verblyf! Wat 'n ongelooflike ervaring! Ethal is 'n absolute engel wat alles bestuur en reel en niks is te veel gevra vir haar nie. Die Kudu eenheid is groot en skoon en ek kan net die hele dag op daardie stoep sit en na die natuurskoon voor my kyk. Die badkamer is so gebou dat jy in die bad kan sit en dieselfde natuurskoon sien - wat 'n bederf! Die staproete is heerlik - net lank genoeg om nie te moeg te wees nie, maar die uitsig is ongelooflik. Ek kom beslis terug. Die werklike eenheid is nog mooier as die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uit die boonste rakke uit. Lekker ontspan. Wat 'n wonderlike naweek. Alles was net reg. Ons het elke sekonde geniet. Rustig en lekker in die Bos. Fantastiese geriewe en wonderlike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anli C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik. Ons het heerlik gekuier. Wel net minder diere gesien as wat ons op die foto's gesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C20 E, Claremont, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq2Dg1JWWliAQQMw62YT7apXPic6QZl9DZMeJzGQzIrGWc81drt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Plot C20 E Claremont 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.576058736419 31.013543307782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang