Successfully reported
+89

@ Nature Luxury Self Catering Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C20 E, Claremont, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ Nature Luxury Self Catering Cottages skuil in die De Kaap-vallei wat 12 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se sakekern geleë is. Die bewaringsgebied word omring deur bosveld, voëllewe en wild wat rondloop.

Verblyf by @ Nature Luxury Self Catering Cottages word in 6 luukse selfsorg-eenhede gebied en is ideaal vir paartjies, gesinne, vakansiegangers en sakereisigers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, sitarea met 'n TV en 'n braai-area op die patio met wonderlike uitsigte.

Daar is volop voëllewe wat regdeur die reservaat gehoor en opgemerk kan word. Die eiendom huisves ook verskeie wildspesies soos waterbokke, blouwildebeeste ens.

Aktiwiteite sluit in draf of stap in die aangewese staproetes in die bos tussen inheemse bome of net ontspan, geniet die harmonie en vrede wat die ligging bied. Daar is 'n lapa en 'n swembad met panoramiese uitsigte. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gideon V
5.0
Wonderlike verblyf en 1 van die beste beddens waarin ek al geslaap het. Wonderlike verblyf, net jammer ek het so min tyd daar spandeer. Ek sal definit...
Sien meer
Okt 2025
Rochelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Peaceful and amazing at the same time. Would highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Eugenie D
Gesin met klein kinders
5.0
Lafenis vir die siel! Pragtige plek. Ongelooflike mooi uitsig en so rustig!
Sep 2025
Marthinus P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Dit was heerlik en stil.
Sep 2025
Grietjie V
Saam met vriende
5.0
Rus vir jou siel. Ongelooflike natuurskoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot C20 E, Claremont, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink @ Nature Luxury Self Catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C20 E, Claremont, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq2Dg1JWWliAQQMw62YT7apXPic6QZl9DZMeJzGQzIrGWc81drt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Plot C20 E Claremont 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.576058736419 31.013543307782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang