Nautica Oceanfront Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Clam Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Nautica Oceanfront Apartment is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige seefrontkompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is oorkant Bloubergstrand geleë waar gaste oorgenoeg watersportsoorte kan geniet.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, waarvan een 'n stort het en die ander een 'n bad het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea spog met 'n etenstafel met sitplek vir 6, gemaklike sitarea en 'n TV. Die hoofslaapkamer en leefarea lei na 'n balkon wat 'n asemrowende see-uitsig bied. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en privaat parkeerplek.
Gaste kan verskeie aktiwiteite soos voetslaan, seilplankry en duik in die omgewing geniet. Daar is 'n verskeidenheid uitstekende restaurante naby die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tshepo Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Clam Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica Oceanfront Apartment het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Clam Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang